Total Pageviews

Saturday, August 20, 2011


Alles in die lewe het 'n begin lank, lank gelede..
Francois se treine fotosessie by Rovos Rail..

Tussen treine, Tussen stasies.
Lê daar basies, net die leë spore
Tussen treine, Tussen stasies.
Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore.

Nou vra ek waar het alles begin?
Die ding van  los wees voor die wind.
Onthou jy ook die rook, die yster?
Die lig wat in die verte blink.

 Deon se idee om te leer, te deel, beter te word..


Ons kom toe daar aan met interessante nommerplate


  
En die Tata eienaars wat al weer apart van ons parkeer
 


Ander kom meer in styl op 2 wiele




Toe dink begin ons oor onsself
 

Terwyl die lokaal verlate agterbly



En die kind in ons altyd lewendig is




Met funky naamkaartjies


Deel ons uitdagings met mekaar




In die mooiste lokaaltjie


Ons mag mos nie nuwe tegnologie gebruik nie..

En Alex Ferguson vertel ons van grootsheid

enl ons leer uit analogiee

Soms mag ons bang wees en hulp soek

En mildelik bydra tot iets wat saak maak.

En donkerbrille ons mooi laat lyk

Terwyl ons hard werk aan iets so groots






Dis harde werk en ons mag 'n uiltjie knip


Laat ek jou nou vertel...





Hallooo daar!


Met heerlikhede onbeperk


Tyd om te groet





En ons los als silwerskoon agter